Gr.12 Tema en Onderwerpe vir die week

Week 5
HUISWERK vir volgende week:
  • Som hierdie week se werk wat in die klas behandel is op in jou Skrif
  • Voedselbymiddels: kommersiële en huishoudelike gebruik
________________________________________________________________________
Week 6
Tema
Voedsel en voeding

Onderwerp
  • Voedseletikettering
  • As bron van voedingkundige – en ander inligting vir produkseleksie.
  • Basiese inligting wat op voedseletikette moet verskyn.
  • Misleidende bewerings aangaarde voedingswaarde wat voorkom op voedseletikette.

No comments:

Post a Comment