Gr.10 Tema en Onderwerpe vir die Week

Week 5
HUISWERK vir volgende week:

  • Som hierdie week se werk wat in die klas behandel is op in jou Skrif
________________________________________________________________________
Week 6
Tema
Die Verbruiker - Bemarking

Onderwerp
Die doel van bemarking
Die verskil tussen bemarking en verkoop.
Bemarkingstrategieë vir verbruikersprodukte.

No comments:

Post a Comment