Week 5
HUISWERK vir volgende week:
- Som
hierdie week se werk wat in die klas behandel is op in jou Skrif
- Individuele energiebehoeftes: basale metaboliese tempo (BMT) en energie vir daaglikseaktiwiteite.
________________________________________________________________________
Week 6
Tema
Voedsel en Voeding
Onderwerp
Interpretasie van voedingsinligting vervat in tabelle, soos byvoorbeeld:
- Aanbevole daaglikse dieettoelae (ADT)
- Dieetverwysingsinname (DVI); en
- MNR-voedselsamestellingstabelle (MNR = Mediese Navorsingsraad van Suid-Afrika).
• Voedselverryking deur die byvoeging van mikro-nutriënte om te verseker dat minimum dieetvereistes
van verbruikers bevredig word.
No comments:
Post a Comment